Die verhoor van André ‘Smiley’ van Wyk in verband met die moord op die Pretoriase tiener Anika Smit in 2010, hervat vandag in die landdroshof in Pretoria-Noord. Van Wyk, wat nou 24 jaar oud is, is verlede jaar ‘n tweede keer vir waarneming na die Weskoppies psigiatriese hospitaal verwys, nadat hy volgens ‘n distriksgeneesheer ná..
Continue reading…
Anika Smit moordverhoor vandag hervat
Enjoyed this post? Share it!
B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos
Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings aan die stadsaal. Die bouwerk is egter nie op standaard nie, materiaalpryse was buitensporig en dit is nie deur die Erfenisstigting goedgekeur nie. eNCAeNUUS Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Clive Derby-Lewis oorlede
Clive Derby-Lewis is vanmiddag in die Eugene Marais-hospitaal in Pretoria oorlede aan longkanker. Hy het gevorderde longkanker gehad en is verlede maand geopereer om vog van sy longe te verwyder. Clive is verlede Woensdag in die hospitaal se noodsorgeenheid opgeneem nadat hy nuwe probleme met sy longe gekry het. Derby-Lewis is kort voor die eerste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Valke hou Inkomstediens adjunk-direkteur gyselaar
Die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat, OPOD, het bevestig dat hulle ‘n klag teen lede van die Valke ontvang het en dat dit ondersoek word. ‘n Klag van ontvoering is gisteraand by die Brooklyn polisiestasie gelê. Dit hou na bewering verband met ‘n gyselaarsituasie by die Inkomstediens se kantore in Pretoria oor ‘n e-pos oor aanklagte teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sereti kommissie het nie volle waarheid onthul
Die organisasie Corruption Watch en die Right2Know-veldtog sê hulle is vasbeslote om die Seriti-kommissie oor die wapentransaksie aanspreeklik te hou vir die wyse waarop hy sy werk gedoen het. Die twee organisasies het gister ‘n aansoek in die hooggeregshof in Pretoria ingedien om te versoek dat die kommissie se bevindings hersien en ter syde gestel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Beurtwater vir Pretoria?
Pretorianers sal hulle dalk tog moet staal vir beurtwater. Burgemeester Solly Msimanga het inwoners van die hoofstad gevra om dringend heelwat meer water te bespaar. Hy sê dis nodig om te verhoed dat die stad se waterinfrastruktuurstelsel in duie stort. eNCAeNUUS Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus Related PostsAfriforum given until..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wayne Barnes is Saterdag die 31ste man op die veld in die toets op Loftus
Wayne Barnes van Engeland is aangewys as skeidsregter vir Saterdag se Kampioenskapstoets tussen Suid-Afrika en Australië in Pretoria, en Jaco Peyper van Suid-Afrika sal die kragmeting tussen Argentinië en Nieu-Seeland in Buenos Aires hanteer. Die Springbokke is tans derde op die punteleer na een oorwinning en drie nederlae. Die onoorwonne All Blacks is eerste, die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Het Anika-moordenaar alleen opgetree?
Pretoria, 19 September 2016 – eNCA eNuus. Die man wat homself die naweek oorgegee en beweer het hy het skoolmeisie Anika Smit 6 jaar gelede vermoor, bly in aanhouding tot sy volgende hofverskyn op 26 September. Landdros Pierre Wessels het toestemming gegee dat die 24-jarige Andreas Johannes van Wyk geidentifiseer word, en gesê dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reuse kettingbotsing
‘n Kettingbotsing tussen elf voertuie het vanoggend verkeerschaos veroorsaak op die N1-suid tussen Pretoria en Johannesburg. Twaalf mense is beseer. Twee vragmotors en nege ander voertuie was betrokke in die ongeluk naby die Nuwe-weg-afrit in Midrand en vertragings word steeds ondervind. Vyf bane van die hoofweg was in ‘n stadium gesluit en verkeer in ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag