‘n Kettingbotsing tussen elf voertuie het vanoggend verkeerschaos veroorsaak op die N1-suid tussen Pretoria en Johannesburg. Twaalf mense is beseer. Twee vragmotors en nege ander voertuie was betrokke in die ongeluk naby die Nuwe-weg-afrit in Midrand en vertragings word steeds ondervind. Vyf bane van die hoofweg was in ‘n stadium gesluit en verkeer in ‘n..
Continue reading…
Reuse kettingbotsing
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!