SunCity: Tennis Die Amerikaanse Ope se eindwedstryde is die naweek afgehandel. Mans-enkelspel: Rafael Nadal het sy derde Amerikaanse Ope-titel en 16de Grand Slam verower. Nadal het Suid-Afrika se Kevin Anderson met 6-3, 6-3 en 6-4 in die eindstryd geklop. Vroue-enkelspel: Die ongekeurde Sloane Stephens (VSA) klop (15) Madison Keys (VSA) met 6-3 en 6-0 om..
Continue reading…
Vandag se sportnuus
Enjoyed this post? Share it!
Demi-Leigh ‘opgewonde’ oor haar groot nuus
SunCity: Demi-Leigh Nel-Peters (Foto: Instagram) Demi-Leigh Nel-Peters, die huidige mej. Suid-Afrika, gaan Suid-Afrika in November vanjaar in die Mej. Heelal-kompetisie teenwoordig. Nel-Peters het dié aankondiging Woensdag op sosiale media gemaak. “Ek is so opgewonde om die nuus uiteindelik met almal te deel – ons gaan ‘heelal’ toe. Ek sê ‘ons’, want ek weet nes in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister ten einde geloop. In die 800 meter vir vroue het Caster Semenya oor die laaste 50 m vir haar teenstanders weggehardloop en goud verower. Sy het daarmee ʼn nuwe nasionale rekord opgestel. Dit was ook die derde keer dat sy die 800 m goud op ʼn wêreldkampioenskap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister sy sewende dag beleef. Die Suid-Afrikaners het ʼn besige program gehad. Kom ons loer na die suksesvolle uitslae. 200 m-finaal Caster Semenya en Gena Lofstrand het albei in die 800 m vir vroue vir die halfeind gekwalifiseer. Hulle sal vanaand om 20:35 weer in aksie wees. In..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister sy 6de dag beleef. Wayde van Niekerk en Akani Simbine het gisteraand aan die 200 m-halfeind deelneem en gemengde welslae behaal. Medaljes Rugby Springbokrugby Die Bokslot Eben Etzebeth is as kaptein vir die kampioenskapsreeks aangewys, in die afwesigheid van Warren Whiteley, wat steeds beseer is. Die losvoorspeler Siya..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Rugby Die 2017 Superrugby-reeks se nuwe kampioenspan is Saterdag gekroon. Die eindstryd tussen die Lions en Crusaders op Emirates Ailrlines Park in Johannesburg is deur die Crusaders gewen met 25-17. Dit is hul agtste Supertitel. Die uitslag van die wedstryd is net voor rustyd reeds bepaal toe die Lions se flank, Kwagga Smith, ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Rugby SA Rugby het die regering bedank dat hy die finansiële waarborge gelewer het om die 2023 Wêreldbekertoernooi moontlik in Suid-Afrika aan te bied. Die omvang van die waarborge beloop R2,7 miljard. Môre is D-dag vir die 2017 Superrugbyreeks wanneer ʼn nuwe kampioen gekroon gaan word. Die afskop in die eindstryd tussen die Lions..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Krieket Die vierde en laaste toets tussen Engeland en Suid-Afrika begin môre op Old Trafford in Manchester. Die groot vraag is of daar enige veranderinge aan die sukkelende Protea-span gemaak gaan word. Die snelbouler Vernon Philander het gister gesê hy is besig om ‘n “moeilike” week agter hom te sit. Philander herstel van ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Atletiek Span Suid-Afrika het gister in Londen aangekom vir die IAAF se wêreldkampioenskap wat Vrydag begin. Die span sluit sewe houers van nasionale rekords in. Hulle is Akani Simbine (100 m), Wayde van Niekerk (200 m en 400 m), Antonio Alkana (110 m-hekkies), Luvo Manyonga (verspring), Lebogang Shange (20 km-stap), Carina Horn (100 m)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
SunCity: Krieket Dit was gister die vyfde dag van die derde toets tussen Engeland en Suid-Afrika op die Oval in Londen. Die Proteas het ʼn teiken van 492 lopies gejaag. Dean Elgar en Temba Bavuma het aanvanklik vasgeskop en ʼn vennootskap van 108 lopies opgestapel. Suid-Afrika is uiteindelik almal uit vir 252 lopies. Elgar was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag