Klein Willem (Foto: ‘n Skermskoot uit die video) ʼn Video van ʼn vierjarige seuntjie van Pretoria wat die Suid-Afrikaanse volkslied passievol sing, verower harte landwyd. Carmen Minnaar, die jong Willem se ma, het aan Maroela Media vertel hy is nog altyd passievol oor rugby, en het onlangs ʼn YouTube-video gekyk waar die Springbokke dié liedjie..
Continue reading…
[Video] 4-jarige steel harte met volkslied
Enjoyed this post? Share it!
Johann Botha: Beskuldigdes in hof
Johann Botha. Foto: Maroela Media Die twee mans en ’n vrou wat daarvan beskuldig word dat hulle die televisie- en radiopersoonlikheid Johann Botha en ’n vriend van hom vermoor het, het Vrydag in die Johannesburg-landdroshof verskyn. Volgens die staatsaanklaer, Colleen Ryan, is selfoonrekords en foto’s van die nadoodse ondersoeke steeds uitstaande. Thembi Mbatha (19)‚ Nkosiyazi..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
GauFestival sorg vir volop Afrikaanse vermaak
Foto: Verskaf Die GauFestival wat van 29 September tot 5 Oktober in Pretoria plaasvind, sal ʼn string produksies ten toon stel, waarvan baie Afrikaans is. Van die produksies waarna besoekers kan uitsien, is Poppemeester, wat geïnspireer is deur Ingrid Jonker, ʼn Karen Zoid-vertoning en Manie Jackson in duet met Country Legends. Daar is ook ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Salomo se wysheid nodig vir godsdiens in skole
Argieffoto: Don Mcphee/Guardian Die onlangse besluit van ses openbare skole om nie teen die uitspraak oor godsdiens in skole te appelleer nie, het opnuut vrae laat ontstaan oor hoe dié praktyke in die toekoms in skole gaan uitspeel nadat talle ander skole sedertdien dreigbriewe van die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie gekry het. Die hof..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
[Luister] Curriebeker en die Springbokgroep vir die Rugbykampioenskap
Wynie Strydom Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels oor verlede naweek se eindstryd in die Superrugby-toernooi, die begin van die Curriebekerreeks en moontlike spelers vir die komende Rugbykampioenskap in die lig van beserings wat die span teister. Luister elke Donderdag om 19:05 na Rugby-Radio op Pretoria FM. Besoek ook Maroela Media se rugbyportaal, Pale Toe!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar dood gevind
Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn Bejaarde egpaar van Pretoria is Woensdagoggend dood in hul huis aangetref. Kapt. Agnes Huma, woordvoerder van die polisie, het gesê die egpaar se huishulp het omstreeks 06:00 op hul liggame in die huis in Hercules afgekom. Sy het dadelik die polisie ontbied. Volgens Huma is die 87-jarige man en sy 83-jarige vrou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BoekeJol 2017 sorg vir reuse verskeidenheid
[promosie-artikel] Dit is hierdie jaar reeds die derde BoekeJol- en FilmRolfees wat aangebied word. Dit gaan werklikwaar ʼn fees van lees, luister, debatteer en kuier wees. Die BoekeJol- en FilmRolfees vind vanjaar van 16 tot 20 Augustus plaas by Lynnwood Bridge in Lynnwood, Pretoria. Dia van Staden, eienaar van Milestone Events & Training, oud-onderwyseres, lewensvaardigheidspesialis,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria man word nog ‘n statistiek van taxi geweld na aanval met baksteen
Hulle het geslaan om dood te slaan. Carel Kruger (43) was oortuig daarvan toe die baksteen-houe vir die soveelste keer op hom neerreën. Selfs toe hy bebloed na twee lede van die Tshwane-metropolisie gehardloop het, een aan die baadjie gegryp en gesmeek het: “Help!” het een van die aanvallers nog ’n hou ingekry. “Die twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
[Video’s] Vyf in hof oor KFC-voorval
‘n Skermskoot uit een van die video’s. Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, sal Donderdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het vroeër aan Maroela Media bevestig Marius Harding (23), Ockert..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KammaFrans Guesthouse – One of our best sellers in Pretoria!
KammaFrans Guesthouse is located in Pretoria, 3.2 km from Pick ‘n Pay and 4.7 km from Pretoria Boardwalk. Some rooms have a sitting area to relax in after a busy day. A terrace or patio are featured in certain rooms. The rooms come with a private bathroom. A flat-screen TV is featured. You will find..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag