Pres. Donald Trump. Foto: AP Photo/Alex Brandon ’n Duidelik teësinnige president Donald Trump het verlede week wetgewing onderteken waarvolgens Amerika nuwe sanksies teen Rusland, Iran en Noord-Korea instel. Noord-Korea maak dalk sin, maar onverwagse nuwe sanksies teen Rusland en Iran in ’n tyd van reeds verswakkende verhoudinge met beide belangrike lande, maak eenvoudig nie sin..
Continue reading…
Trump se Rusland-beleid gekaap
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister sy vyfde dag beleef. Suid-Afrika spog met nog ʼn gouemedalje en is nou derde op die medaljeleer. Wayde van Niekerk het gemaklik sy titel in die 400 meter verdedig en weer met goud weggestap Wayde van Niekerk en Akani Simbine sal môre aan die 200 m-halfeind deelneem. 400 m-hekkies..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Curriebeker-kollig Woensdag skerp op Loftus
Die kollig in die Curriebekerreeks val Woensdag skerp op Loftus Versfeld, waar die Blou Bulle en die Sharks in die Curriebekerreeks aanmekaar spring. Dis albei spanne – nes die geval met Griekwas en die Westelike Provinsie is – se tweede van drie wedstryde in agt dae, en die spelers sal dit nou reeds aan hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe wending in soektog na man wat 31 jaar vermis is
Dennis Haynes soos hy gelyk het toe hy vermis geraak het. Foto: Facebook ʼn Nuwe wending het Dinsdag aan die lig gekom in die soektog na Dennis Haynes, die man van Bloemfontein wat 31 jaar gelede spoorloos verdwyn het. Desireé Haynes, Dennis se suster, het gesê ʼn DNS-toets wat gedoen is om die DNS van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KFC-voorval: ‘Almal sien net een kant’
‘n Skermskoot uit die video. Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, staan nou op ʼn swaarder aanklag tereg. Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het aan Maroela Media bevestig die verdagtes staan nou op ʼn..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mosie van wantroue: Debat begin
Optoggangers in Kaapstad ter ondersteuning van die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma (8 Augustus 2017). Foto: Twitter via @Our_DA Die debat oor die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma het Dinsdag om 14:00 in die parlement begin. Mmusi Maimane, leier van die DA, het eerste geleentheid op die podium gehad. Maimane het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pap band fnuik inbrekers
Argieffoto: Phillip Bruwer ʼn Vermeende inbreker is in die ooste van Pretoria in hegtenis geneem nadat sy wegkommotor ʼn pap band gekry het. Kapt. Colette Weilbach, woordvoerder van die Brooklyn-polisie, het gesê beamptes van die Tshwane-Sentraal-streek was Sondag omstreeks 13:00 besig met misdaadvoorkomingspligte teen trio-misdade (kapings, huisroof en sakeroof) in Brooklyn toe hulle inligting ontvang..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sou die mosie van wantroue geslaagd wees…
‘n Optog teen pres. Jacob Zuma in Pretoria (7 April 2017). Foto: Maroela Media Wat moet Dinsdagmiddag gebeur om te verseker dat die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma geslaagd is, en hoe sal sake daarna verloop? Maroela Media het met ʼn kenner van die grondwetlike reg en ʼn politieke ontleder gesels om uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA’ners aangemoedig om LP’s te bel
Grafika wat op sosiale media versprei word. Grafika: Twitter Sosialemedia-aktiviste het Dinsdag die selfoonnommers van parlementslede gepubliseer en Suid-Afrikaners aangemoedig om hulle te bel en hulle te oortuig om vir die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma te stem. Die selfoonnommers is langs die naam van die betrokke LP gepubliseer en die publiek is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Search intensifies for missing Pretoria businessman,Omar Carrim 76
Gauteng MEC for Community Safety Sizakele Nkosi-Malobane on Monday met the family of Pretoria businessman Omar Carrim, who went missing after leaving his Home Hyper City shop in the CBD on Thursday last week. Nkosi-Malobane, with Tshwane West South African Police Services (SAPS) Cluster Commander Maj-Gen Daniel Mtombeni, assured the Carrim family that no stone..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag