Die Nasionale Dieretuin in Pretoria sal oop bly ondanks ’n staking van 120 dieretuinwerkers wat lede van die National Trade Union Congress (NTUC) is. Dit is sowat ’n derde van die werkers. Die res van die werknemers hou die dieretuin aan die gang. Craig Allenby, woordvoerder van die dieretuin, sê die dieretuin sal soos gewoonlik..
Continue reading…
Pretoria-dieretuin oopgehou deur handjie vol nie-stakende werkers
Enjoyed this post? Share it!
Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik
Kabeldiewe wat derduisende rande se skade in die stad aangerig het deur lamppale af te saag, die kabels uit te trek en dit dan te verkoop se inkomste gaan drasties afneem. Dit nadat die Tshwane-metro besluit het om die lamppale, wat aanhoudend in Es’kia Mphahlelerylaan (voorheen DF Malan-rylaan) afgesaag word, met betonpale te vervang. Volgens..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog
Die lisensiekantore in Centurion is Woensdag gesluit ná ʼn rooftog Dinsdagaand. Daar is verskeie rekenaars en kameras tydens die aanval gebuit. Die Tshwane-metropolisie het in ʼn verklaring gesê die kantore is gesluit om die SAPDmtoe te laat om hul ondersoek ongehinderd uit te voer. Volgens die metropolisie en die munisipaliteit sal die kantore Donderdag weer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe boek werp lig op SA se ryk monumente-erfenis
Die bewaring en beskerming van monumente in Suid-Afrika is ’n kwessie wat die burgerregte-organisasie AfriForum na aan die hart lê. In dié boek is dit duidelik dat Grobler geen moeite ontsien het om by bekende en minder bekende monumente uit te kom nie. Dit vertel van groot geskiedkundige gebeurtenisse en keerpunte in die land se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Warring Mamelodi communities meet to end violence
Pretoria – A meeting was held between the warring communities of Mahube Valley extension one and their next door neighbours, an informal settlement called Mountain View in a bid to end the violence between them. The meeting was led by the City of Tshwane. Last week, battles erupted between the two communities. The violence, which..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria-grondbesetters word verwyder na dringende interdik
Grondbesetters in Kameelfontein in die noorde van Pretoria, is Woensdag verwyder nadat AfriSake ’n dringende interdik op 23 Junie 2017 in die Noord-Gautengse hoërhof bekom het. Die Rooimiere, die Cullinan-balju, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Tshwane-metropolisie het saamgewerk om uitvoering aan die hofbevel te gee en alle onwettige strukture en grondbesetters te verwyder. “AfriSake sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum dien strafregtelike klag in teen Gautengse departement van gesondheid
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié tender om gespesialiseerde mediese toerusting aan die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria te verskaf, is glo toegeken sonder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kleinfontein an Afrikaner settlement near Pretoria
Pretoria – The petrol station attendant warns me I am going to get killed in Kleinfontein. “Are you sure you want to go there?” he asks, looking concerned, after I stop to ask him for directions. According to my GPS, I am five minutes away from the settlement, an Afrikaner cultural community near Bronkhorstspruit. “Yoh..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ciara Lodge – One of our best sellers in Pretoria!
Featuring a lush garden, Ciara Lodge is located in Pretoria and offers an outdoor swimming pool, children’s playground and terrace. Loftus Versfeld Rugby Stadium is 15 minutes’ drive away. Guests have access to free WiFi. With wooden furnishings, Ciara Lodge’s units are decorated in warm and neutral colours. Each is fitted with a flat-screen satellite..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oudminister Danie Steyn sterf op die ouderdom van 94 in Pretoria
Oudminister Danie Steyn, ’n lid van oudpres. P.W. Botha se kabinet, is Saterdag in die ouderdom van 94 jaar in Pretoria oorlede. “Dit is hartseernuus,” het Pik Botha, ’n jare lange vriend en kollega van Steyn, Sondagmiddag gesê. P.W. Botha het Steyn, ’n ingenieur, in 1980 as adjunkminister van onderwys en opleiding aangestel, voordat hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag