In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek opstaan vir my volk Dit is die laaste rusplek van een van Suid-Afrika se bekendste, maar ook een van die mees omstrede krygsmanne, generaal Manie Maritz. Salomon (Manie) Gerhardus..
Continue reading…
Vat my hande dat ek opstaan vir my volk – inskrupsie van ‘n indrukwekkende grafsteen in Pretoria-Wes
Enjoyed this post? Share it!
Oudste persoon ter wêreld in Pretoria te ruste gelê
Die “wêreld se oudste persoon” is op Saterdag 10 Junie in Pretoria begrawe nadat sy verlede week in die ouderdom van 134 oorlede is. Volgens die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling het dié bejaardevrou, Johanna Rametsi, van Hammanskraal in die verre noorde van die stad, die oudste persoon in die wêreld geword nadat die Indonesiër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Free Wi-Fi in Pretoria still on, for now
A project to roll out free Wi-Fi in Pretoria is back on track, despite the Auditor General having raised concerns about it under the previous administration, a city official said on Thursday. “While this city government may not have conceived of free Wi-Fi, our aim is to perfect it,” mayoral committee member for corporate services,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Olympus Manor – Good value for couples!
Olympus Manor is located in Pretoria, 2.1 km from Pretoria Boardwalk and 2.6 km from Diep-in-die-Berg Function & Conference Venue. The guesthouse has an outdoor pool, year-round outdoor pool and seasonal outdoor pool, and guests can enjoy a meal at the restaurant or a drink at the bar. Free private parking is available on site…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
This is when your home is most likely to be broken into in South Africa
Home robbery and housebreaking are among the most frightening and dangerous crimes to experience. It is frightening because it violates our private space and the one place that we think of as our sanctuary. According to the latest report released by Statistics South Africa, Exploring the extent of and circumstances surrounding housebreaking/burglary and home robbery,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Elektriese heinings: Hoe veilig is hulle werklik?
Meeste mense steun swaar op hul elektriese heinings vir veiligheid en vertrou dit blindelings as ‘n “ondeurdringbare” linie, en met reg ook so. Maar hierdie spesifieke item is telkemale, weens verskeie faktore ter sprake, nie aangewese om goeie beskerming te bied teen huisbewoners nie! Mense moet hulle dus nie blindstaar teen ‘n elektriese heining vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regter roskam SAPD se advokaat oor laksheid in vuurwapensyferaansoek
Deur Natasha Venter AfriForum was vandag weer in die Pretoriase hooggeregshof na aanleiding van hul PAIA-aansoek in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) waarin hulle versoek dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vuurwapensyfers bekend maak. Dit is syfers oor hoeveel staatsgeregistreerde vuurwapens ingevolge die polisie se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Serrie oor plakkaat-herrie gekanselleer
Die Universiteit van Pretoria (UP) het gister aangekondig dat vanjaar se serrie-kompetisie gekanselleer is nadat ʼn storm Dinsdag op sosiale media losgebars het oor die inhoud van plakkate wat manstudente tydens dié kompetisie se uitdunrondtes opgehou het. Foto’s van dié manstudente se plakkate is deur Fezekile Msimang, ʼn fotograaf vir UP se studentekoerant, Perdeby, geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wenke om jou woning te beveilig teen indringers
Die grensmure, omheining en hekke rondom ʼn huis bied ʼn versperring teen ongewenste besoekers en inbrake. Hieronder is ʼn paar doeltreffende wenke om jou huis se versperrings na te gaan en in stand te hou. Ondersoek die omheining Spuit die aluminiumheining elke jaar af en vee dit skoon af met ʼn lap. Laat enige swak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum & Solidariteit Veiligheidsberaad
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het honderde mense verlede naweek na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom. Die doel van dié veiligheidsberaad was om nasionale veiligheidsmeganismes tussen gemeenskappe, die staat en privaat sektor te bespreek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag