Die sakeregtewaghond AfriSake het onlangs weer ingegryp om ʼn groot grondeis ten opsigte van eiendomme in die ooste van Pretoria teen te staan. Volgens AfriSake het sy regspan onlangs ’n voorverhoorvergadering oor die Lekhuleni-grondeis by die grondeisehof in Randburg bygewoon. Armand Greyling, regs- en beleidsontleder by AfriSake, het gesê die voorverhoor het meestal gefokus op..
Continue reading…
Groot grondeis in Pretoria teengestaan
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria-grondbesetters word verwyder na dringende interdik
Posted on Leave a comment
Grondbesetters in Kameelfontein in die noorde van Pretoria, is Woensdag verwyder nadat AfriSake ’n dringende interdik op 23 Junie 2017 in die Noord-Gautengse hoërhof bekom het. Die Rooimiere, die Cullinan-balju, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Tshwane-metropolisie het saamgewerk om uitvoering aan die hofbevel te gee en alle onwettige strukture en grondbesetters te verwyder. “AfriSake sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!