’n Uiterste verwaarloosde spoorlyn wat aan die weste van Pretoria geleë is, het gedurende die week ’n nuwe baadjie gekry. Die spoorlyn wat oor ’n groot gebied in die weste strek was vir ’n geruime tyd ’n groot probleem vir die plaaslike gemeenskap. Volgens DA-raadslid Elma Nel was die spoorlyn ’n reuse probleem in haar..
Continue reading…
Spoorlyn in die weste van Pretoria kry nuwe baaidjie danksy publiek en Transnet
Enjoyed this post? Share it!
Na drie dekades wil Gert van Rooyen se Seun saak heropen
Na bykans drie dekades lig pedofiel Gert van Rooyen se seun vir die eerste keer die sluier oor wat hy beweer op die dag van Gert en sy houvrou Joey Haarhoff se dood gebeur het. “Daar was nooit ‘n selfmoordpakt tussen my pa en Joey nie,” sê Gerhard in ’n video-opname wat op Facebook geplaas..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dennis Haynes, vermis sedert 1986, word moontlik na 31 jaar opgespoor in Pretoria-Noord
ʼn Man van Bloemfontein wat in Februarie 1986 spoorloos verdwyn het, is moontlik ná 31 jaar in Pretoria opgespoor. Dennis Haynes was 22 jaar oud toe hy van Bloemfontein na Roodepoort vertrek het vir ʼn werksgeleentheid. Sy vrou en eenjarige dogtertjie het in Bloemfontein agtergebly. Dennis het egter nooit teruggekeer nie en sy familie kon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pretoria-dieretuin oopgehou deur handjie vol nie-stakende werkers
Die Nasionale Dieretuin in Pretoria sal oop bly ondanks ’n staking van 120 dieretuinwerkers wat lede van die National Trade Union Congress (NTUC) is. Dit is sowat ’n derde van die werkers. Die res van die werknemers hou die dieretuin aan die gang. Craig Allenby, woordvoerder van die dieretuin, sê die dieretuin sal soos gewoonlik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog
Die lisensiekantore in Centurion is Woensdag gesluit ná ʼn rooftog Dinsdagaand. Daar is verskeie rekenaars en kameras tydens die aanval gebuit. Die Tshwane-metropolisie het in ʼn verklaring gesê die kantore is gesluit om die SAPDmtoe te laat om hul ondersoek ongehinderd uit te voer. Volgens die metropolisie en die munisipaliteit sal die kantore Donderdag weer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vat my hande dat ek opstaan vir my volk – inskrupsie van ‘n indrukwekkende grafsteen in Pretoria-Wes
In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek opstaan vir my volk Dit is die laaste rusplek van een van Suid-Afrika se bekendste, maar ook een van die mees omstrede krygsmanne, generaal Manie Maritz. Salomon (Manie) Gerhardus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oudste persoon ter wêreld in Pretoria te ruste gelê
Die “wêreld se oudste persoon” is op Saterdag 10 Junie in Pretoria begrawe nadat sy verlede week in die ouderdom van 134 oorlede is. Volgens die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling het dié bejaardevrou, Johanna Rametsi, van Hammanskraal in die verre noorde van die stad, die oudste persoon in die wêreld geword nadat die Indonesiër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Accommodation Deals
Welcome BONUS
Springbok Casino Bonus
Vind ‘n Maatjie
Sun Palace
Internet Florist
Online CBD Stores
Monetise Your Site
Irish Lottery
Results, help and tips for Irish Lottery & LottoSinCity
SinCity.co.zaIrish LottoIE
Results, help, tips and advice for the Irish LottoUK-Lottery .net
Results and Offers for UK Lottery and UK LottoJislaaik.com
Online Marketing with Wow!Bush Tea
Bush-Tea.com is for SaleUK Lottery .xyz
Results & Offers for UK Lottery & UK LottoPlay-2.com Games
Play-2 MiniClip Games Consoles StrategyHeirloom Seeds
Non GMO and Organic SeedsCar Game
Car Games from Miniclip - CarGame.co.zaOnline Trading FX
Forex Trading OnlinePepper-Spray.net
Pepper-Spray, Stun Guns, Mace Spray for saleBonus
Welcome to Bonus.co.za
R300 FREE Bonus!
R1000 Truworths vouchers
Search Bonus
Meet new friends at D8SA
Cheapest RentalCars
Cheap Flights with SKY.co.za
Yell Dating Online
FASTACard: safe and secure
Onlangse Poste
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- Order Valentine’s Flowers & Gifts for Your Loved One Online Today!
- Pro Golfer Dale Hayes to be inducted into the South African Hall of Fame at Sun City
- Huisgenoot Tempo-toekennings: Hier is die benoemings
- Nuuskommentaar: Zuma se ‘derde termyn’, KPMG en die burgerlike samelewing
- DA oorhandig KPMG-verklaring aan Valke vir ondersoek
- Gordhan verwelkom onttrekking van KPMG se SAID-verslag