Die lisensiekantore in Centurion is Woensdag gesluit ná ʼn rooftog Dinsdagaand. Daar is verskeie rekenaars en kameras tydens die aanval gebuit. Die Tshwane-metropolisie het in ʼn verklaring gesê die kantore is gesluit om die SAPDmtoe te laat om hul ondersoek ongehinderd uit te voer. Volgens die metropolisie en die munisipaliteit sal die kantore Donderdag weer..
Continue reading…
Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!