Die Nasionale Dieretuin in Pretoria sal oop bly ondanks ’n staking van 120 dieretuinwerkers wat lede van die National Trade Union Congress (NTUC) is. Dit is sowat ’n derde van die werkers. Die res van die werknemers hou die dieretuin aan die gang. Craig Allenby, woordvoerder van die dieretuin, sê die dieretuin sal soos gewoonlik..
Continue reading…